Ouma se padstal is hierdie Julie maand, 20 jaar oud. Jy moet 'n draai kom maak. Bring jou familie en vriende, honde kinners ook welkom, en kom geniet outydse boere liefde.
Want Ouma weet die beste
Ouma se padstal is hierdie Julie maand, 20 jaar oud. Jy moet 'n draai kom maak. Bring jou familie en vriende, honde kinners ook welkom, en kom geniet outydse boere liefde.
Nog warm, nog net gebak, reguit van die bakblad na jou bord